Die Tweede Trump
Môre word Trump ingehuldig. Daar begin ook 'n nuwe potgooi.
Op 20 Januarie 2025 beland Donald Trump in die Withuis as Amerika se 47ste staatshoof, slegs die tweede president ooit wat ’n nie-opeenvolgende termyn wen. Jy moet so ver teruggaan as 1893 om die ánder president wat dit kon regkry, Grover Cleveland, te vind.
Môre is ook die bekendstelling van ’n nuwe potgooi oor Trump se tweede termyn. As voormalige inte…



